Erdvarkfontein

  • Title: Erdvarkfontein
  • Author: Tom Dreyer
  • ISBN: 9780624036708
  • Page: 458
  • Format: Paperback
  • Erdvarkfontein Erdvarkfontein is n dorpie onder die steekson van die Kalahari Goed en boos is hier in n verbete stryd gewikkel terwyl intriges soos stofduiwels dans Wanneer twee skuimbolle sersant Springbok Bergman
    Erdvarkfontein is n dorpie onder die steekson van die Kalahari Goed en boos is hier in n verbete stryd gewikkel, terwyl intriges soos stofduiwels dans Wanneer twee skuimbolle sersant Springbok Bergman in n kleinhuisie betrap, volg n orgie van geweld waarin selfs sy troetelvark, Heimi, die spit afbyt n Honderesies en n paar slinkse misdadigers se poging om uit die tErdvarkfontein is n dorpie onder die steekson van die Kalahari Goed en boos is hier in n verbete stryd gewikkel, terwyl intriges soos stofduiwels dans Wanneer twee skuimbolle sersant Springbok Bergman in n kleinhuisie betrap, volg n orgie van geweld waarin selfs sy troetelvark, Heimi, die spit afbyt n Honderesies en n paar slinkse misdadigers se poging om uit die tronk te ontsnap, lei eweneens tot vuurwerke n Idealistiese jong man, Migiel, en sy geliefkoosde hoender, Clutchkop, neem die w reld op horings tydens n besoek aan n rare nagklub, Die Magneet En einste Migiel raak betrokke by n ongewone bankroof op Upington Kleurryke karakters spruit welig uit hierdie dorre w reld Daar is die eksentrieke komkommerboer Noag, en sy gestremde voorman, Henry, wie se vreedsame leefwyse versteur word deur die koms van die tert Tara n smeulende vrou wat ken van mans verlei, likkewane braai en blink steentjies smokkel Teenoor die diepsinnige Simon Finkel is daar die aartskonkelaar Vet Zet wat graag in n waterbed klim saam met sy luislang, Desire, en een van talle minnaresse En om al die onheilighede te probeer hokslaan, is daar sersant Grunter H lz, wat Afrikaans n Duits radbraak en die gereg se naam krater maak.Vreemde dinge gebeur met n rasende vaart, en bou onstuitbaar op na n klimaks n wilde geveg by n Musiekfees, waarin haas almal met oorgawe vuiste swaai en lood laat sing.Erdvarkfontein is n p roman met filmiese aksie Bloedig snaaks en onvoorspelbaar, di debuut van Tom Dreyer, vanjaar se M Net beurswenner vir Skeppende Skryfwerk flapteks

    • Best Download [Tom Dreyer] Ó Erdvarkfontein || [Paranormal Book] PDF ✓
      458 Tom Dreyer
    • thumbnail Title: Best Download [Tom Dreyer] Ó Erdvarkfontein || [Paranormal Book] PDF ✓
      Posted by:Tom Dreyer
      Published :2019-04-04T00:44:29+00:00

    About Tom Dreyer


    1. Tom Dreyer is the author of the novels Erdvarkfontein, Stinkafrikaners and Equatoria, as well as short stories and poetry Stinkafrikaners was awarded the Eug ne Marais Prize in 2001 Tom holds an MA in Creative Writing from the University of Cape Town and is a fellow of the University of Iowa s International Writing Program He lives and works in Stellenbosch.Tom Dreyer is die skrywer van die romans Erdvarkfontein, Stinkafrikaners en Equatoria asook kortverhale en po sie Stinkafrikaners is in 2001 met die Eug ne Maraisprys bekroon Tom het n meestersgraad in Skeppende Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad verwerf en is n alumnus van die Universiteit van Iowa se International Writing Program Hy woon en werk in Stellenbosch.


    129 Comments


    1. Die eerste alternatiewe Afrikaanse boek wat ek gelees het! Awesome!!

      Reply

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *